Scott Patterson

Scott Patterson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Scott Gordon Patterson
Geboorte 11 September 1958 (1958-09-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Patterson (gebore 11 September 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Big League (1994), Saw IV (2007), en Saw V (2008), en in die televisiereeks Gilmore Girls (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy